DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

29 April 2021

Spreuke 8:13
Die vrees van die Here is om te haat wat sleg is;
hoogmoed en trotsheid en 'n slegte wandel
en 'n huigelagtige mond haat ek.

Bybelvers van die dag

Die Here is goed,
'n toevlug in die dag van benoudheid,
en Hy ken die wat by Hom skuil.

Willekeurig Bybelvers

Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Die Here is goed, 'n toevlug in die dag van benoudheid, en Hy ken die wat by Hom skuil.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!