
Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.
Bybelvers van die dag
Skep vir my 'n rein hart, o God,en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.