
Laat niemand homself mislei nie: as iemand meen dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word, sodat hy wys kan word.
Bybelvers van die dag
En vaders, moenie julle kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van die Here.Willekeurig Bybelvers
Die siel wat seën, word versadig;en hy wat laaf, word self ook gelaaf.Volgende vers!Met beeld