
Die sot verag die tug van sy vader,
maar hy wat op die teregwysing ag gee, word wys.
maar hy wat op die teregwysing ag gee, word wys.
Bybelvers van die dag
En tot die ouderdom toe is Ék dieselfde,ja, tot die grysheid toe sal Ek julle dra;
Ék het dit gedoen, en Ék sal julle opneem,
en Ék sal dra en red.
Willekeurig Bybelvers
Want die Here gee wysheid,uit sy mond kom kennis en verstand.Volgende vers!Met beeld





