
En as iemand sondig en onbewus enigiets doen wat die Here verbied het, en skuldig word en sy ongeregtigheid moet dra.
Bybelvers van die dag
Die vrees van die Here is die beginsel van die wysheid;almal wat dit beoefen, het 'n goeie verstand.
Sy lof bestaan tot in ewigheid.





