
En die skare wat voor geloop en die wat gevolg het, het uitgeroep en gesê: Hosanna vir die Seun van Dawid! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here! Hosanna in die hoogste hemele!
Bybelvers van die dag
Bekommernis in die hart van 'n mens druk dit neer,maar 'n vriendelike woord vrolik dit op.





