Bybelvers van die dag
'n Vrolike hart bevorder die genesing,maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.
Willekeurig Bybelvers
As jy deur die water gaan, is Ek by jou;en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie;
as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie,
en die vlam sal jou nie brand nie.Volgende vers!Met beeld