Maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.

Bybelvers van die dag
So is die Here dan 'n rotsvesting vir die verdrukte,'n rotsvesting in tye van benoudheid.





