- Jesus antwoord hulle en sê: My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het.
- Toe sê Jesus vir hulle: Nog 'n klein tydjie is Ek by julle, en Ek gaan na Hom wat My gestuur het.
- En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!
- Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.
Bybelvers van die dag
Want 'n Kind is vir ons gebore,'n Seun is aan ons gegee;
en die heerskappy is op sy skouer,
en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman,
Sterke God, Ewige Vader, Vredevors.






