Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.


Bybelvers van die dag
Gaan met die wyse om, dan word jy wys;maar hy wat met dwase verkeer, versleg.
Willekeurig Bybelvers
Wie 'n oortreding bedek, soek liefde;maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.Volgende vers!Met beeld





