DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Matteus 6:25

Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe — wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam — wat julle sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie?
Matteus 6:25

Bybelvers van die dag

Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.

Willekeurig Bybelvers

Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk