DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Nehemia 8:10

Daarop het Nehemía — hy was die goewerneur — en Esra, die priester, die skrifgeleerde, en die Leviete wat die volk onderrig, aan die hele volk gesê: Hierdie dag is heilig aan die Here julle God; treur nie en ween nie! Want die hele volk het geween toe hulle die woorde van die wet hoor.
Nehemia 8:10

Bybelvers van die dag

Laat jou werke aan die Here oor,
dan sal jou planne uitgevoer word.

Willekeurig Bybelvers

En dit is die Here wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk