DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer
Psalm 139:7-8
Waar sou ek heengaan van u Gees
en waarheen vlug van u aangesig?
Klim ek op na die hemel, U is daar;
en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar!

Verduideliking

Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers met prentjie getoon. Klik op die knoppie 'Volgende beeld' om die bladsy weer te laai!