EN dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie.

Bybelvers van die dag
Die wat met kwaadsprekery omgaan, maak 'n geheim openbaar,maar hy wat betroubaar is van gees, bedek 'n saak.





