
Want julle het nie ontvang 'n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: Abba, Vader!
Bybelvers van die dag
'n Wyse seun verbly die vader,maar 'n dwase seun is 'n bekommernis vir sy moeder.