DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

06 Maart 2015

Psalm 42:9
Maar die Here sal oordag sy goedertierenheid gebied,
en in die nag sal sy lied by my wees,
'n gebed tot die God van my lewe.

Bybelvers van die dag

Die Here is groot en baie lofwaardig,
en sy grootheid is ondeurgrondelik.

Willekeurig Bybelvers

Omdat jy kostelik is in my oë,
hooggeag is, en Ek jou liefhet,
daarom gee Ek mense in jou plek
en volke vir jou lewe.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Die Here is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!