Leer my, Here, u weg:
ek sal in u waarheid wandel;
verenig my hart tot die vrees van u Naam.
ek sal in u waarheid wandel;
verenig my hart tot die vrees van u Naam.

Bybelvers van die dag
Geloofd sy die Here!Dag ná dag dra Hy ons;
God is ons heil! Sela.
Willekeurig Bybelvers
Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan;Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.Volgende vers!Met beeld





