
Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.
Bybelvers van die dag
Dit is die woord van die Here aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die Here van die leërskare.Willekeurig Bybelvers
Hy gee die vermoeide kragen vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.Volgende vers!Met beeld





