
Verhef U bo die hemele, o God,
u heerlikheid bo die hele aarde!
u heerlikheid bo die hele aarde!
Bybelvers van die dag
O, As ek nie geglo hetdat ek die goedheid van die Here sal sien
in die land van die lewendes nie.
Willekeurig Bybelvers
Ek slaan my oë op na die berge:waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die Here
wat hemel en aarde gemaak het.Volgende vers!Met beeld





