
'n Pad ten lewe is hy wat die tug in ag neem;
maar hy wat die teregwysing veronagsaam, raak verdwaald.
maar hy wat die teregwysing veronagsaam, raak verdwaald.
Bybelvers van die dag
MAAR ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, en dat daar geen skeuringe onder julle moet wees nie, maar dat julle verenig moet wees in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening.Willekeurig Bybelvers
Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee,ek sal geen onheil vrees nie;
want U is met my:
u stok en u staf dié vertroos my.Volgende vers!Met beeld





