O Here, God van die leërskare, herstel ons;
laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word!
laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word!
Bybelvers van die dag
Planne misluk sonder beraadslaging,maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.