
Deur die Here word die gange van 'n man bevestig,
en Hy het 'n welbehae in sy weg.
en Hy het 'n welbehae in sy weg.
Bybelvers van die dag
En laat die lieflikheid van die Here onse God oor ons wees,en bevestig die werk van ons hande oor ons,
ja, die werk van ons hande, bevestig dit!
Willekeurig Bybelvers
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.Volgende vers!Met beeld





