
DAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus.
Bybelvers van die dag
Planne misluk sonder beraadslaging,maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.





