
WANT ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons 'n gebou het van God, 'n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele.
Bybelvers van die dag
Laat my leer drup soos die reën,my woord vloei soos die dou,
soos reëndruppels op die grasspruitjies
en soos reënbuie op die plante.





