
Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee,
ek sal geen onheil vrees nie;
want U is met my:
u stok en u staf dié vertroos my.
ek sal geen onheil vrees nie;
want U is met my:
u stok en u staf dié vertroos my.
Bybelvers van die dag
Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.Willekeurig Bybelvers
Hy genees die wat gebroke is van hart,en Hy verbind hulle wonde.Volgende vers!Met beeld





