
Maar ek sal uitsien na die Here,
ek wil wag op die God van my heil,
my God sal my hoor.
ek wil wag op die God van my heil,
my God sal my hoor.
Bybelvers van die dag
Die vrees van die Here is die beginsel van die wysheid;almal wat dit beoefen, het 'n goeie verstand.
Sy lof bestaan tot in ewigheid.





