
Daarop sê die volk aan Josua: Ons sal die Here onse God dien en na sy stem luister.
Bybelvers van die dag
Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry.Willekeurig Bybelvers
Want Ek, die Here jou God,gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê:
Wees nie bevrees nie, Ek help jou.Volgende vers!Met beeld





