
Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins.
Bybelvers van die dag
Werp jou sorg op die Here,en Hy sal jou onderhou;
Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie.
Willekeurig Bybelvers
Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie;maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.Volgende vers!Met beeld





