
Maar Jesus het hulle aangekyk en geantwoord: By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie; want by God is alle dinge moontlik.
Bybelvers van die dag
Want die sonde sal oor julle nie heers nie; want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade.Willekeurig Bybelvers
HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit,sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting,
my God op wie ek vertrou.Volgende vers!Met beeld





