DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

01 Augustus 2026

Jesaja 46:4
En tot die ouderdom toe is Ék dieselfde,
ja, tot die grysheid toe sal Ek julle dra;
Ék het dit gedoen, en Ék sal julle opneem,
en Ék sal dra en red.

Bybelvers van die dag

Valse lippe is vir die Here 'n gruwel,
maar Hy het 'n welbehae in die wat getrou handel.

Willekeurig Bybelvers

Of weet julle nie dat julle liggaam 'n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie? Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk