DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Deuteronomium 18:21-22

En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die Here nie gespreek het nie? — as die profeet in die Naam van die Here spreek, en wat hy gesê het, gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die Here nie gespreek het nie; deur vermetelheid het die profeet dit gespreek; jy mag vir hom nie bang wees nie.
Deuteronomium 18:21-22 - AFR53

Bybelvers van die dag

LOOF die Here, roep sy Naam aan,
maak onder die volke sy dade bekend.

Willekeurig Bybelvers

Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag;
hulle vaar op met vleuels soos die arende;
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle wandel en word nie mat nie.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk