Erken dan in jou hart dat die Here jou God jou onderrig soos 'n man sy seun onderrig.

Bybelvers van die dag
Wees nie afgunstig op 'n man van gewelden verkies geeneen van sy weë nie.
Want die verkeerde is vir die Here 'n gruwel,
maar sy verborgenheid is met die opregtes.





