Bybelvers van die dag
Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.Willekeurig Bybelvers
Kan 'n vrou haar suigling vergeet,dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie?
Ofskoon hulle sou vergeet,
nogtans sal Ék jou nie vergeet nie!
Kyk, Ek het jou in die handpalms gegraveer;
jou mure is gedurig voor My.Volgende vers!Met beeld





