Bybelvers van die dag
En toe Hy gaan sit het, roep Hy die twaalf en sê vir hulle: As iemand die eerste wil wees, moet hy die laaste van almal en almal se dienaar wees.Willekeurig Bybelvers
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.
Ek versterk jou, ook help Ek jou,
ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.Volgende vers!Met beeld





