DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Genesis 3:22-23

Toe sê die Here God: Nou het die mens geword soos een van Ons deur goed en kwaad te ken. As hy nou maar nie sy hand uitsteek en ook van die boom van die lewe neem en eet en lewe in ewigheid nie! Toe stuur die Here God hom weg uit die tuin van Eden om die grond te bewerk waaruit hy geneem is.
Genesis 3:22-23 - AFR53

Bybelvers van die dag

LOOF die Here, roep sy Naam aan,
maak onder die volke sy dade bekend.

Willekeurig Bybelvers

En as julle bid, gebruik nie 'n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk