Hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende God te dien.

Bybelvers van die dag
Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.Willekeurig Bybelvers
Die Here is naby almal wat Hom aanroep,almal wat Hom aanroep in waarheid.Volgende vers!Met beeld





