- Alles is mooi aan u, my vriendin,
en daar is geen gebrek aan u nie. - Dra my soos 'n seëlring op u hart,
soos 'n seëlring op u arm;
want liefde is sterk soos die dood,
die liefdes-ywer is hard soos die doderyk,
sy gloed is 'n gloed van vuur,
'n vlam van die Here.
Bybelvers van die dag
Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder.Willekeurig Bybelvers
Alhoewel die vyeboom nie sal bloeien aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie,
die drag van die olyfboom sal teleurstel
en die saailande geen voedsel oplewer nie,
die kleinvee uit die kraal verdwyn
en geen beeste in die stalle sal wees nie —
nogtans sal ek jubel in die Here,
ek sal juig in die God van my heil.Volgende vers!Met beeld