Dra my soos 'n seëlring op u hart,
soos 'n seëlring op u arm;
want liefde is sterk soos die dood,
die liefdes-ywer is hard soos die doderyk,
sy gloed is 'n gloed van vuur,
'n vlam van die Here.
soos 'n seëlring op u arm;
want liefde is sterk soos die dood,
die liefdes-ywer is hard soos die doderyk,
sy gloed is 'n gloed van vuur,
'n vlam van die Here.

Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.





