DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Hooglied

  • Alles is mooi aan u, my vriendin,
    en daar is geen gebrek aan u nie.
  • Dra my soos 'n seëlring op u hart,
    soos 'n seëlring op u arm;
    want liefde is sterk soos die dood,
    die liefdes-ywer is hard soos die doderyk,
    sy gloed is 'n gloed van vuur,
    'n vlam van die Here.

Bybelvers van die dag

Laat jou werke aan die Here oor,
dan sal jou planne uitgevoer word.

Willekeurig Bybelvers

Want u goedertierenheid is beter as die lewe;
my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk