Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder.

Bybelvers van die dag
DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.Willekeurig Bybelvers
Want die Here gee wysheid,uit sy mond kom kennis en verstand.Volgende vers!Met beeld





