- Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood.
- Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder.
Bybelvers van die dag
Die Here is goed en reg;daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg.
Hy sal die ootmoediges lei in die reg
en die ootmoediges sy weg leer.
Willekeurig Bybelvers
Here, U is my God!U sal ek verhoog;
u Naam sal ek loof;
want U het wonders gedoen,
raadsbesluite uit ver tye,
waarheid en trou.Volgende vers!Met beeld






