Bybelvers van die dag
Ek wil sing tot eer van die Here solank as ek lewe,ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek daar is.
Willekeurig Bybelvers
Wat buig jy jou neer, o my siel,en wat is jy onrustig in my?
Hoop op God, want ek sal Hom nog loof —
die verlossing van my aangesig en my God!Volgende vers!Met beeld





