- Ag, Here Here, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie.
- Kyk, Ek is die Here, die God van alle vlees; sou enige ding vir My te wonderbaar wees?
Bybelvers van die dag
Uit die dieptes roep ek U aan, o Here!Here, hoor na my stem;
laat u ore luister na
die stem van my smekinge.