- Here, U is my God!
U sal ek verhoog;
u Naam sal ek loof;
want U het wonders gedoen,
raadsbesluite uit ver tye,
waarheid en trou.
Bybelvers van die dag
Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja, amen!Willekeurig Bybelvers
Ek wil die Here loof met my hele hart;ek wil al u wonders vertel.Volgende vers!Met beeld