- Maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe.
- God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.
Bybelvers van die dag
Want u goedertierenheid is beter as die lewe;my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.
Willekeurig Bybelvers
Loof die Here, want Hy is goed,want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld






