En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.

Bybelvers van die dag
Sodat, soos die sonde geheers het in die dood, so ook die genade kan heers deur die geregtigheid tot die ewige lewe deur Jesus Christus, onse Here.Willekeurig Bybelvers
Die lankmoedige is groot van verstand,maar die kortgebondene behaal sotheid.Volgende vers!Met beeld





