DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Lukas 16:23-24

En die ryk man het ook gesterwe en is begrawe. En toe hy in die doderyk sy oë ophef, terwyl hy in smarte was, sien hy Abraham van ver af en Lasarus aan sy boesem. En hy roep en sê: Vader Abraham, wees my barmhartig en stuur Lasarus, dat hy die punt van sy vinger in water kan insteek en my tong verkoel; want ek ly smarte in hierdie vlam.
Lukas 16:23-24 - AFR53

Bybelvers van die dag

Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Willekeurig Bybelvers

Want u goedertierenheid is beter as die lewe;
my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk