EN toe die hele volk gedoop en Jesus ook gedoop is, en Hy besig was om te bid, het die hemel oopgegaan; en die Heilige Gees het in liggaamlike gedaante soos 'n duif op Hom neergedaal; en 'n stem het uit die hemel gekom wat sê: U is my geliefde Seun; in U het Ek 'n welbehae.

Bybelvers van die dag
Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik.Willekeurig Bybelvers
Want Ek, die Here jou God,gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê:
Wees nie bevrees nie, Ek help jou.Volgende vers!Met beeld





