EN Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af, en is deur die Gees in die woestyn gelei, waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is; en Hy het niks geëet in dié dae nie; en toe hulle verby was, het Hy naderhand honger geword.

Bybelvers van die dag
Planne misluk sonder beraadslaging,maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.
Willekeurig Bybelvers
U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid;U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.Volgende vers!Met beeld





