Abba, Vader, alle dinge is vir U moontlik; neem hierdie beker van My weg; nogtans nie wat Ek wil nie, maar wat U wil.


Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.
Willekeurig Bybelvers
Hy gee die vermoeide kragen vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.Volgende vers!Met beeld





